Home » Petronella van Aarde, Burgemeester by Dalene Matthee
Petronella van Aarde, Burgemeester Dalene Matthee

Petronella van Aarde, Burgemeester

Dalene Matthee

Published
ISBN : 9780624044390
Paperback
Enter the sum

 About the Book 

Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim. Maar dan kap oom Neels om juis terwyl Zerk en sy vrou Freda op ’n lang reis in die buiteland is, en in dieMoreOp Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim. Maar dan kap oom Neels om juis terwyl Zerk en sy vrou Freda op ’n lang reis in die buiteland is, en in die daaropvolgende verwarring word die weduwee Petronella van Aarde tot burgemeester verkies.